Die opknapping van Vredenburg se sentrale taxistaanplek vorder goed en behoort moontlik vroeër klaar te wees as wat verwag word. Die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) het vandeesweek in ’n verklaring gesê openbare vervoer is ’n integrale deel van die plaaslike ekonomie, maar dit is belangrik dat dit ordelik en netjies is. Volgens die oorspronklike beplanning sou die projek teen April 2023 voltooi wees, maar die kontrakteur voorsien nou dat hulle dalk vroeër klaar sal wees. André Truter, SBM-burgemeester, sê hy sien uit om die finale produk te sien.Foto: Saldanhabaai-munisipaliteit


Taxi’s vinnig gehelp

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article