Die groep mans en vroue van onder andere die polisie, buurtwag en traumakamer wat Maandag aan die bewusmakingsveldtog deelgeneem het.

Groepe begin Vrouemaand saam

Die groep mans en vroue van onder andere die polisie, buurtwag en traumakamer wat Maandag aan die bewusmakingsveldtog deelgeneem het.


Vrouemaand is Maandag op ’n hoë noot afgeskop.

Die Saldanha-polisie, verkeersdiens, plaaslike gemeenskapspolisië­rings­forum (GPF), vrywilligers van die polisie se traumakamer en lede van die plaaslike buurtwag het op 1 Augustus voertuie afgetrek vir roetine-inspeksies en van die geleentheid gebruik gemaak om bewusmaking oor vroueregte te skep. Die vriendelike span het pamflette uitgedeel en noodsaaklike inligting oor veiligheid en die probleem van geweld teen vroue met motoriste gedeel.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article