Weslander het Donderdag 11 Augustus ’n suksesvolle vroueontbyt gehou. Die geleentheid is by die Saldanhabaai-hotel aangebied en was deel van Vrouemaand-vieringe sowel as Weslander se 50ste verjaardagvieringe. Die Weslander-span is (agter) Justin Cupido (uitgewer), Yaël Malgas (joernalis), Chantell Cornelissen (advertensieverteenwoordiger) en Maryke Swart (redakteur). Voor is Noluvu Ludidi (joernalis), Trish Goosen (joernalis), Linda Luyt (ontvangs) en Madelie van Tonder (advertensieverteenwoordiger). Foto’s: Noluvu Ludidi

Weslander vier Vrouedag, 50 jaar

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article