Die Hoërskool Hopefield wil graag vir Jurie Boshoff van Roman’s Pizza in Vredenburg bedank wat die o.16A- en o.19A-rugbyspanne met pizzas bederf het. Bo is die o.19A-rugbyspan.


Rugbyspelers maak tyd vir pizza eet

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article