Die Hoërskool Piketberg wil graag vir Janco Botha, Jasper Smit en Hagan Fortuin geluk wens. Hulle is gekies om lid van Wes-Boland se o.16-rugbyspan te wees. Die skool is baie trots op hulle. Afwesig: Hagan Fortuin.

Rugbyspelers maak skool trots

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article