Dawid Andrews, ’n lid van die St. Helenabaai-atletiekklub, is in die Boland-atletiekspan opgeneem. Hy verteenwoordig die span Saterdag (17 September) by die SA Landloopkampioenskap in Rustenburg.


Blits in Bolandspan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article