Die Midwest-onderrigsentrum in St. Helenabaai het Saterdag 27 Augustus ’n speletjiesdag gehou. Die speletjiesdag het as deel van ’n geldinsamelingsprojek gedien. ’n Klomp verskillende speletjies, wat punte getel het, is aangebied. Die onderskeie wenners van elke speletjie is aan die einde van die dag aangewys. Kinders van die gemeenskap het speletjies soos vissie-vang, varkie se stert, teikenskiet en baie ander geniet. Lekker eet- en drinkgoed is ook verkoop. Al die geld wat ingesamel is, is ten bate van ’n nuwe klaskamer wat by die onderrigsentrum opgerig word.

Speletjies help met klaskamer

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article