Elsa Britz Hanekom het hierdie pragfoto Sondag 28 Augustus op ’n bewolkte dag geneem, maar sy kon steeds die mooiste en kleurryke vygies vasvang. “Ek verwonder my elke keer dié tyd van die jaar aan God se mooiste skilderye,” vertel sy. Stuur jou besonderse Weskus-foto, van minstens 1MG, na nuus@weslander.co.za of Whatsapp na 082 576 0453. Foto: Elsa Britz Hanekom

Lentekleure wat altyd bekoor

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article