Leerders van Diazville Primêr het groot pret gehad by hul interhuis-atletiekbyeenkoms Vrydag 26 Januarie. Die skool het elkeen wat tot die sukses van die dag bygedra het, bedank.


Diazville Primêr bied suksesvolle interskole-atletiekdag aan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article