Ons wil graag vir Hayla Hans en Clautide Moos van Vredenburg-poskantoor opreg bedank vir hul uitstekende diens aan ons en andere om ons sake vinnig uitgesorteer te kry. Hulle het die ekstra myl geloop vir ons. Opregte dank.


Mev. A Coetzee,

VREDENBURG

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article