Die Hoërskool Hopefield is trots op sy laerskoolatlete wat aan die Wes-Kaap-kampioenskap deelgeneem het. Links staan Ariana Rust (brons vir gewigstoot), Annika Basson (goud vir gewigstoot), Elgan de Wet (goud, 80 m) en Tristan Galant (twee brons vir 100 m en 200 m).


Laerskoolatlete gee hoop in Wes-Kaapse kampioenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article