’n Fietsryer is dood nadat hy Saterdagmiddag deur’n motor getref is. Foto:


’n Fietsryer is Saterdag 27 Mei noodlottig beseer in ’n ongeluk in St. Helenabaai se hoofstraat.

Die ongeluk het omstreeks 17:15 gebeur. Volgens die polisie is die fietsryer deur ’n voertuig getref. Die omstandighede rondom die ongeluk word verder ondersoek.

  • Lees meer in Donderdag se Weslander.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article