’n Fietsryer is Saterdag 27 Mei noodlottig beseer in ’n ongeluk in St. Helenabaai se hoofstraat.
Die ongeluk het omstreeks 17:15 gebeur. Volgens die polisie is die fietsryer deur ’n voertuig getref. Die omstandighede rondom die ongeluk word verder ondersoek.
Lees meer in Donderdag se Weslander.





