Tien jaar van “Swart koffie”. Die sangeres Corlea het nooit in 2013 gedink een liedjie sou haar lewe so verander en 10 jaar later steeds een van die grootste treffers van haar loopbaan wees nie. Kom luister na stories, staaltjies en liedjies wat haar loopbaan so suksesvol gemaak het – van “Swart koffie tot nou” by Die Koelkamers. Die vertoning is op Woensdag 12 Julie om 19:00. Kaartjies kos tussen R184 en R288. Om besprekings te doen, besoek www.diekoelkamers.com. Foto:


Swart koffie saam met Corlea

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article