Lede van die Swemmer & Levin-span asook dié van Chas Everitt het Saterdag langs die braaivuur gestaan om die inwoners van Huis Wittekruin in Vredenburg te bederf. Benewens die lekker braaiwors, is die inwoners ook deur Axene vermaak, danksy die span. Foto: Yaël Malgas


Bederfies

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article