Om die skoolvakansie op ’n hoë noot te eindig het Longacres Privaatskool in Langebaan ’n suksesvolle rugbykliniek gehou op Maandag 17 Julie. Aangebied deur die WP Rugby-akademie het die kinders rugbyvaardighede geleer by Bolla Conradie, Warren Petersen, Hendrik Louw en Ivan Jacobs. Die skool het ook uitgereik na Langebaan Primêre Skool- en Langebaanweg-leerders, wat die kurses gratis bygewoon het. In totaal het omtrent 150 kinders die dag meegemaak.


Skoolvakansie eindig met rugbykliniek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article