Gemeenskapslede van Louwville het hul moue opgerol op Mandela-dag. Twee wendyhuise in Louwville het nuwe seile oor hul dakke gekry wat baie sal help teen die wind en weer. Die seile is geskenk deur Black Pearl Security. Lede het ook help terrein skoonmaak asook sop en vetkoeke uitgedeel.

Louwville se mense maak skoon op Mandela-dag

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article