Weskus se sakekerns is die afgelope paar weke hard deur misdaad getref met talle ondernemings wat onder inbrake en vandalisme deurgeloop het. Hierdie gebreekte ruit by Stasie Ses in Saldanhaweg, was by net een van die ondernemings wat geteiken is. Lees volledige berig op bl. 6.


Misdaad tref

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article