Dié gevaarlike en in sommige gevalle tuisgemaakte wapens, wat messe en byle insluit, is die afgelope naweek oral in die Weskus-polisiedistrik by verdagtes afgeneem. Agtien verdagtes is in hegtenis geneem weens die besit van ’n gevaarlike wapen wat, volgens die polisiewoordvoerder kapt. Tania Helfrich, in die meeste gevalle gebruik word om mense mee te beroof.Foto: SAPD

18 aangekeer

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article