Seevoëls bekyk die stille seewaters by Rooibaai in Laaiplek, Velddrif, terwyl ’n swerm watervoëls in die agtergrond verbyvlieg. Lesers word genooi om hul mooi Weskus-foto’s na nuus@weslander.co.za te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees.Foto: Maryke Swart


‘Seemeeu neem my saam’

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article