Hiermee wens die Velddrif-rolbalklub ons bedanking uit te spreek aan Dirk van DS Verkoeling, Velddrif, met die groot skenking van ’n lugverkoeler vir ons klubhuis. Dit word opreg waardeer.


Bestuur en lede, Velddrif-rolbalklub

VELDDRIF

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article