Die morele verval van die mens laat die vraag ontstaan oor wat nodig is om strategiese verandering teweeg te bring. Die jeug moet nie moedeloos word nie en moet bly bid dat die Almagtige God ons deur die wêreldwye resessie dra. Die jeug moet wegbly van die misbruik van drank en dwelms aangesien dit ’n negatiewe uitwerking op die brein het. Die vierde nywerheidsrevolusie verseker dat ons die toekoms van nuwe inligtingstegnologie aanvaar. Derhalwe moet ons mekaar motiveer en onderskraag om deur die kragkrisis te kom. Die groen ekonomie is hier met windkrag en sonkrag as bousteen van ’n veranderde en beter wêreld.


Pieter Beukes,

VREDENBURG

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article