Die Hoërskool Hopefield het sy Verteenwoordigende Raad van Laerskoolleerders vir 2024 bekendgestel. Agter (van links) is Allison Mostert, Wernich Schreuder, Jana van Schalkwyk, Frederik Kotze, Mar-Jean Cloete, Albert van Dyk en Zhane van Wyk. Voor is Madison de Wit (hoofmeisie) en Ruan Huisamen (hoofseun).


Hulle lei in 2024

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article