In verlede week se uitgawe (Donderdag, 30 November) het Weslander op bl. 11 berig die VGK Vredenburg se Sondagskool het sy jaarlikse Mnr. en Mej. Sondagskool gehou. Daar is verkeerdelik na die skool as die “Vrye Gereformeerde kerk” verwys; dit moet wees die Verenigende Gereformeerde kerk.

Weslander vra verskoning vir die fout.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article