Die mooi uitsig by Bokkomlaan in Velddrif is een van die redes waarom dié plek haar so na aan die hart lê, sê Leona Vorster van Langebaan. Lesers word genooi om hul mooi Weskus-foto’s na nuus@weslander.co.za te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees. Foto: Leona Vorster


’n Bloureier stap in Bokkomlaan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article