Basson van Zyl het hierdie treffende foto van ’n blou vissersbootjie in Bokkomlaan, Velddrif op ’n spieëlgladde Bergrivier geneem. Die boot is hier teen die legendariese stofstraat se hout aanlêsteiers vasgemeer wat al menige geïnspireerde fotograaf na hul kameras laat gryp het. Besigtig Basson se landskapfotografie op Instagram ny@basson_vanzyl Foto: Basson van Zyl

Spieëlgladde rivier op ’n stil, mistige oggend in Bokkomlaan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article