Die polisie in Clanwilliam het Phumzile Bartman (38) verlede Woensdag (6 Desember) om 22:20 in White Shack, Khayelitsha (Clanwilliam), in verband met dié onwettige dwelms in hegtenis geneem. Hulle het inligting ontvang dat hy dwelms op die perseel verkoop. Bartman het reeds Vrydag 8 Desember in die landdroshof verskyn. Foto: SAPD

Dwelmhandelaar vasgetrek

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article