Swemmer & Levin, PP Smit Prokureurs en Chas Everitt het hul jaar met vriendelike kompetisie afgesluit. Die plaaslike prokureurs, tesame met die eiendomsagente Chas Everitt, het die einde van hul werkjaar met ’n pretbelaaide rolbaldag by die Lagoon-rolbalklub in Langebaan gevier. Twaalf spanne van vyf deelnemers elk het teen mekaar meegeding. Aan die einde van die uiters gesellige kompetisie het die Just Do It-span van Chas Everitt lag-lag as die wenners uit die stryd getree.

Jaar rol-rol gevier

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article