Die polisie op Riebeek-Wes het vier mans verlede Donderdagaand (7 Desember) ten tyde van ’n? teenmisdaadoptrede in Tafelbergstraat betrap waar hulle besig was om dwelms te gebruik. ’n Groot hoeveelheid dagga is in hul besit gevind. Die beskuldigdes – Adriaan Pieterse (36), Ashley Swarts (32), Ebrahiem Swarts (32) en Hadley Williams (32) – het Vrydag in die landdroshof verskyn.Foto: SAPD

Groot daggavonds

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article