Aletta Francina bring haar eenvroutoneelstuk Alles tot nou na Die Koelkamers toe. Aletta is maar net ’n eenvoudige meisie wat nog altyd wou toneelspeelen in hierdie komiese eenvroustuk deel sy alles – van hoe sy in die ouderdom van 10 verslaaf geraak het aan Aromat, tot hoe sy onlangs hondsdolheid oorleef het. Die vertoning is propvol lag, met talle teer oomblikke. Alles tot nou is Donderdag 21 Desember om 19:00 op die planke. Kaartjies kos tussen R184 en R322. Vir besprekings besoek www.diekoelkamers.com

Komiese terugblik

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article