Maak gereed vir skaterlag, want Casper de Vries se Semi Lewendig kom Vrydag 1 Maart na Die Koelkamers. Ná ’n tydperk van stilte weens ’n piepklein “goggatjie” wat hom bedlêend gehad het, is Casper terug, en hy is gereed om sy skreeusnaakse reis van herstel en waarnemings oor die wêreld se huidige toestand te deel. Maak seker jy kry jou kaartjies. Die vertoning begin om 19:00 en kaartjies kos tussen R184 en R345. Besoek www.diekoelkamers.com vir besprekings.

Casper kom rasper

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article