Ondersteuning was volop vir vanjaar se deelnemers aan die jaarlikse Appliance World Weskus-kano-uitdaging, wat Saterdag (27 Januarie) weer in Velddrif plaasgevind het. Op die foto vaar Andrew Watermeyer met ’n breë glimlag oor die eindstreep van die 10 km-roei ná 1:58:29. Foto: Yaël Malgas


Berig en nog

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article