Verskeie bottels en bokse drank is Sondagaand by ’n huis in Middelpos, Saldanha, gekry terwyl die polisie die huis deursoek het. Die alkohol, wat na bewering sonder ’n lisensie van die perseel af verkoop is, is afgeneem. Die vermeende dranksmous, ’n 20-jarige vrou, is aangekeer en sy moet Maandag 12 Februarie in die Vredenburg-landdroshof verskyn.Foto: SAPD


Vrou vas oor drank smokkel

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article