Die bekende Suid Afrikaanse sanger Dozi tree Sondag 17 Maart by die Beeskrip-biertuin by Kleine Hopefield op. Kom geniet iets kouds by die kroeg of bestel iets om te eet by die Plaasmol-padstal se koffiewinkel terwyl jy na die nostalgiese klanke van die legendariese Dozi en sy rasperstem luister. Die vertoning vind van 14:00 tot 16:00 plaas en kaartjies kos R200. Kaartjies kan by www.tickets. kleinehopefield.co.za bespreek word. Vir meer inligting stuur navrae aan Issabel by 079 077 6554.

Dozi tree by Beeskrip op

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article