Langebaan Primêre Skool het Saterdag (24 Februarie) aan die Boland-atletiekkampioenskap vir laerskole in die Paarl deelgeneem. Dié atlete gaan hul skool en Boland Atletiek by die Wes-Kaapse deel van die kampioenskap, wat op Saterdag 9 Maart in die Paarl plaasvind, verteenwoordig. Bo staan Jade Rodgers (spanbestuurder), Xavier Lewis (brons 1 200 m en brons aflos), Tyler Khange (brons in aflos), Evan Lee Berling (Boland-kampioen in 1 200 m seuns 12 jaar, brons, aflos), Joshwinn Cross (Boland-kampioen in seuns o.10 80 m en 100 m, silwer in verspring), Angell Pholman (Boland-kampioen in die meisies o.12 1 200 m) en John Hutchinson (mede-afrigter). Foto:


Atlete draai die krane oop

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article