Pomario Privaatskool se swemmers het Donderdag 8 Februarie aan die jaarlikse interhuis-swemgala deelgeneem. Die mededinging en die gees tussen die wit- en rooispan was weer eens sterk. Die witspan is ná strawwe wedywering as die wenners van die gala en die geesbeker gekroon. Die beste swemmers vir die dag was Inge Brand (links) en Zan Esterhuizen. Voor is Lea-leigh Retief. Foto:

Pomario se beste swemmers

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 17 September 2026
    Weslander E-Edition – 17 September 2026

Gift this article