Die sonsondergang Vrydagaand (12 April) by Leentjiesklip, Langebaan, is vir haar ’n herinnering aan “die pragtige handewerk van ons Skepper”, skryf Elsa Hanekom. Lesers word genooi om hul Weskus-foto’s te stuur na nuus@weslander.co.za. Foto’s moet minstens 1MG groot wees. Foto: Elsa Hanekom


Leentjiesklip besonderse uitkykpunt vir sonsondergang

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article