Pomario Privaatskool is trots daarop om sy leerders aan musiek op verskeie maniere bloot te stel. Een daarvan is deur sy junior koor. Die grondslagfase-leerders het weekliks kooroefening by juffrou Desirè Smit. Sy het ’n wonderlike slag met die kinders en hulle geniet die saamsing sommer baie. Die skool sien uit na hul optrede by vanjaar se prysuitdeling.


Klein Pavarotti’s in wording

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article