Sea Harvest het Jurie Hayes Primêr op 15 Mei besoek. Die kinders het meer geleer oor herwinning en verskillende herwin­ningsdromme is ook aan die skool geskenk. Links is Meryl-lee Edwards (omgewings­beampte), Geneva Demingo, Quinrick Wil­lem­se, Zoë Menas en Lilitha Sokoyi (volhoubaarheidsanalis).


Herwin só

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article