Die sterk deinings, waarvoor ’n geel vlak 2-waarskuwing reeds Maandag deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens uitgereik is en Woensdagoggend steeds van toepassing was, se uitwerking kon ook in die branders by Die Bek in Laaiplek gesien word. Lesers word genooi om hul Weskus-foto’s te stuur na nuus@weslander.co.za. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees. Foto: Madelie van Tonder


Sterk deinings ruk in Die Bek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article