Die Hoërskool Porterville se personeel het hul jaar Vrydag 26 November op ’n hoogtepunt afgesluit. Die onderwysers het met die tema “Rock and Roll” uitgehaal en gewys en hulle behoorlik in die tema ingeleef. Hulle het ook mekaar op die rolbalbaan by Porterville se rolbalklub uitgedaag. Dit was een groot partytjie. Die skool is trots op hul personeel en wens almal sterkte toe met die laaste nasienery.

Onnies ruk en rol op die rolbalbaan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article