Die netbalsusters Anlo, Zané en Antru Esterhuizen van die Privaatskool Pomario het van 4 tot 6 Julie as lede van die Weskus se o.12-netbalspan aan die Interdistrik-netbaltoernooi in Riversdal deelgeneem. Zané is ook as kaptein van die Weskus se o.12-span aangewys. Anlo en Antru is ’n tweeling en Zané is hul jonger sussie. Die skool is baie trots op hierdie prestasie.

Pomario-spelers wys hul slag

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article