Die lente is net soos dié skilpad langs ’n Weskus-blom in Langebaan besig om sy kop uit te steek. ’n Mens kan al op ’n paar plekke in die Weskus sien hoe pragtige blomme met helder kleure ook toenemend die kop uitsteek.Lesers word genooi om hul mooi Weskus-foto’s na nuus@ weslander.co.za te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees.Foto: Louisa Coppenhagen

Lente steek amper die kop uit

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article