Sy aan sy en rustig in hul habitat – dié twee volstruise het net buite Yzerfontein salig deur die veld gestap. Lesers word genooi om hul mooi foto’s (minstens 1 MG groot) wat in die Weskus geneem is, na nuus@weslander.co.za te stuur. Foto: Noluvu Ludidi


’n Tikkie 0os-Londen aan die Weskus

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article