Dié pelikane en ander watervoëls is sinoniem met ’n besoek aan die historiese Bokkomlaan in Velddrif en bring dikwels spitsverkeer tot stilstand wanneer hulle op die grondpad vergader. Lesers word genooi om hul mooi foto’s (minstens 1 MG groot), wat in die Weskus geneem is, na nuus@weslander.co.za te stuur.Foto: Thea Victor


Óns is tog groter as julle!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article