Talle rookgoed – ook dagga – is verlede week tydens ’n klopjag by ’n skool in die Weskus-distrik by leerders en in hul boektasse gekry. Daar is selfs ’n mes by een leerder gekry. Kapt. Tania Helfrich, ’n woordvoerder vir die Weskus-polisiedistrik, wou dit onder Weslander-lesers se aandag bring dat die polisie die volste reg en bevoegdheid het om skole se persele, leerders en hul tasse te deursoek.Foto’s: SAPD


Skoolklopjag lewer mes, dwelms en rookgoed op

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article