’n String voertuie met reaksiemagte van die sekuriteitsmaatskappye Bullguard, Byers, EPR en Alex Alarms het Dinsdagaand 25 Februarie die middedorp, ou dorp en ou nywerheidsgebied in Vredenburg ingevaar om in ’n vertoon van mag van misdadigers en straatslapers ontslae te raak. Verskeie messe, kapmesse en selfs skêre is by die mense afgevat. Die groep straatkinders waarop ook afgekom is, het weer eens die behoefte aan ’n skuiling vir weerlose kinders in die gebied op die voorgrond geplaas.Foto: Alida Buckle


Magte wys hul vuis

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article