Weldoener ploeg terug

Steynville Primêr bedank graag vir Renzia Booise (regs) vir haar skenking van sanitêre doekies aan die meisies van die skool. Saam met haar staan Luzette Dietrich (skoolsekretaresse).

‘n Skenking vir meisies

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article