Die Vredenburg-gholfklub bedank almal wat bygedra het tot die sukses van die fondsinsameling vir die Nelson-span wat op Saterdag 28 Februarie gehou is.
Veral dankie, REMAX Weskus, CPI, Thali-Thali, PnP Ipic-sentrum, Rejuvi Laser & Skin Clinic, Oswald Bantom, Niven van Oordt, die Bergrivier-gholfklub, die
Langebaan-gholfklub, die Malmesbury-gholfklub en CAD.
Die Bestuur, Vredenburg-gholfklub
VREDENBURG





