Verskeie veldbrande het op Maandag 16 Februarie in Hopefield opgevlam. Volgens Ethne Lawrence, woordvoerder vir die Saldanhabaai-munisipaliteit, is geen strukturele brande of beserings aangemeld nie. Lawrence voeg by dat SBM se brandweer- en reddingsdiens om 13:30 op die toneel aangekom het. “Die oorsaak van die brand is nog nie vasgestel nie,” meen Lawrence. Foto: Yvette Smith

Hopefield veldbrande vlam op

Veldbrand vlam op

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article